R529,250

Vacant Land Residential for sale in Orania

029 Diamantstraat Oos, Avalia
531.9m²
Vacant Land Residential For Sale In Orania

Koop nou 'n erf in Orania en word deel van 'n selfstandige, groeiende gemeenskap! Geniet veilige leefomstandighede, 'n sterk fokus op Afrikanerkultuur, en ekonomiese geleenthede.

Beplan jou toekoms in 'n dorp waar tradisie en vooruitgang hand-aan-hand gaan. Bou jou droomhuis in 'n unieke omgewing met jou mense naby jou!

Maak gebruik van hierdie unieke geleentheid om ’n erf te bekom, stapafstand van die pragtige Oranjerivier en die Oewer Restaurant en Spa.

Hierdie ontwikkeling bied maklike toegang tot stap-, fietsry- en drafroetes, omring deur die rustigheid van die natuur

Met slegs 29 volledig gedienste erwe beskikbaar, is dit die ideale plek om jou droomhuis te bou wat perfek in hierdie rustige omgewing sal inskakel.

Let wel, bouvoorskrifte vereis ’n steenhuis met ’n spitsdak; geen houthuise, ligte staalstrukture of platdakke word toegelaat nie.

Gryp hierdie kans en begin bou aan jou toekoms in hierdie besonderse nuwe ontwikkeling

L.W. Toestemming vir verblyfreg is n vereiste.

Property Type
Vacant Land Residential
Stand Size
531.9m²
Residential
Yes
Reference
ENT0290572
Address
029 Diamantstraat Oos
Property history
Listed for sale at R529,250
07 Dec 2024
By clicking on "contact" you agree to our privacy policy
Contact Agent
MP home loans expert Michael-Anne
Get expert home loan assistance with Michael-Anne
Ask me a question
What will my move cost?
Calculate your moving costs to Orania with the help of our moving partners.
Get quotes
Moving powered by
Property questions?
Get quick answers about buying, selling, renting, and more from our AI powered real estate bot