Nuut in die mark en Perfek gelee!
3 slaapkamer huis MET SOLAR te koop in Annlin bokant Zambezi. Baie naby gelee aan Laerskool Wonderboom.
3 slaapkamer met 2 badkamers, sitkamer, eetkamet en Kombuis met gasstoof!
Aparte buite vertrek wat ky kan gebeuik as kantoor.
Elektriese motorhek en dubbel garage met n afdak.
Agter is "artificial grass" wat dit n pragtige netjiese affording gee.
Kontak ons gerus om te kom kyk!